AHI News

News, information and much more 

Luister: 'n Mens moet kalm bly te midde van die grootste krisisse - RSG Geldsake

Luister: 'n Mens moet kalm bly te midde van die grootste krisisse - RSG Geldsake

Ons deel graag die onderhoud gedoen met AHI HUB dr. Ernest Messina vanoggend op RSG Geldsake.


RSG Geldsake en Investec Batebestuur bied tans 'n weeklikse gespreksreeks aan oor betekenisvolle draaipunte in die lewens van prominente sakelui. Die onderhoude word volledig as potgooie op Moneyweb se webtuiste geplaas, terwyl uittreksels van die gesprekke ook hier op RSG Geldsake uitgesaai word. Die Moneyweb webtuiste, die's www.moneyweb.co.za. Vandag se gas is Doktor Ernest Messina, sedert verlede jaar uitvoerende hoof van die Afrikaanse Handelsinstituut, die AHI. Goeie dag, doktor Ernest.

...

'n Mens moet kalm bly te midde van die grootste krisisse | Radio | Moneyweb Today

Moneyweb Today - Finance and business News in South Africa, JSE Indicators and SENS releases
AHI Turns 75. Let's Celebrate With Economic Growt...
Government Economic Transformation Plan a Denial o...
 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment
Already Registered? Login Here
Guest
Saturday, 23 September 2017